PnP en Takealot se "snaakse" huwelik

Loading player...
Lerena Olivier, finansiële hoof van Pick n Pay gesels oor hul vennootskap met Takealot en hoe hierdie inisiatief sal werk.
11 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min