Hof sê wéêr Fikile Mbalula moet sy werk doen en busoperateur beskerm

Loading player...
Johann Ferreira, uitvoerende hoof van Interkaap gesels oor die situasie tans met hul bedrywighede in die Oos-Kaap en die hof wat weer vir minister Fikile Mbalula beveel om sy werk te doen.
12 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min