Werknemers kan vanjaar 'n salarisverhoging van 6,1% verwag

Loading player...
Melanie Trollip, direkteur van werk en belonings by Willis Towers Watson (WTW) Suid-Afrika gesels oor hul jongste verslag en hoe hulle hierdie navorsing gedoen het.
12 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min