Kunsmatige intelligensie staan gou agter ‘n beursverhandeldefonds hier in Suid-Afrika

Loading player...
Stephán Engelbrecht, portefeulje bestuurder by Mazi Batebestuurders gesels oor wat kunsmatige intelligensie is, of dit in batebestuur gebruik kan word en of daar nadele is waarvan luisteraars bewus moet wees.
13 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min