Dié kinderboek moet alle uitvoerende hoofde wakker hou

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor 'n kinderboek wat alle uitvoerende hoofde wakker moet hou.
16 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min