Die president sit 'n "nuwe" kragplan op die tafel om beurtkrag te verminder

Loading player...
Tommy Garner, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Onafhanklike Kragverskaffersvereniging gesels oor die Nasionale Krisiskomitee se nuwe noodplan om beurtkrag te verminder.
17 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min