Mededigingskommissie sê versekeraars konkel al sedert 1989

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt van Werksmans gesels oor die Mededigingskommissie wat versekeraars ondersoek.
17 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min