Daar is nog tyd om nóg geld tot jou aftreefonds by te dra om die volle voordele

Loading player...
Tian Ebersohn, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor hoe jy die volle voordele van jou aftreefonds kan benut.
17 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min