Kripto begin 2023 met 'n huppel in sy stap

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die kriptobedryf wat die jaar goed begin.
18 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min