Nersa sê stil-stil nee vir 4000MW se kragprojekte

Loading player...
Die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) sê nee vir 4000MW se kragprojekte. Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor hierdie besluit.
19 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min