Die hooggeregshof beveel die hoof van die Padongelukkefonds regskoste te betaal

Loading player...
Prof Hennie Klopper van die Universiteit van Pretoria en HB Klopper-prokureurs gesels oor die hooggeregshof wat die hoof van die Padongelukkefonds beveel om self regskoste te betaal weens die fond se gesloer om eise te skik.
25 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min