Die prima-uitleenkoers spring tot sy hoogste vlak sedert 2009

Loading player...
Die Reserwebank het die rentekoers vandag met 25 basispunte verhoog. Ettienne Le Roux, hoofekonoom van RMB gesels oor hierdie verhoging.
26 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min