Hoe maak jy seker jy koop die beste sonkragstelsel?

Loading player...
Met die voortdurende beurtkrag het verskeie 'fly-by-night' sonkrag installeerders onlangs verskyn. DeVilliers Botha van SAPVIA en Solareff gesels oor hoe jy die regte sonkragstelsel kan koop.
27 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min