Paneel beantwoord luisteraars se vrae

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
27 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min