Is die billike waarde van die rand R9.50/$? Die Big Mac-indeks sê só

Loading player...
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor hoeveel ag op die Big Mac-indeks geslaan moet word en wat dit uit bestaan.
30 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min