Transnet wil hê private operateurs moet die spoorlyn tussen Dbn en Jhb bedryf

Loading player...
Jan-Louis Spoelstra, onafhanklike raadslid van Interim Rail Economic Regulator Capacity sê sy verwagting is dat ons die private sektor in 2025 in mag sal sien.
31 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min