Dit is nie 'n turksvy om met turksvye te boer nie

Loading player...
Dewald van der Berg van die Witkraal plaas naby Petrusburg in die Vrystaat gesels oor hoe hulle met turksvye boer.
31 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min