SA advertensie-agentskap is die 15de beste in die wêreld

Loading player...
Pepe Marais, medestigter van Joe Public United gesels oor die beste advertensies wat hulle al vervaardig het en wat hulle onlangse toekenning behels.
1 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min