Landbou-ondernemings moet fyn na finansiering kyk

Loading player...
Banie Claasen, uitvoerende hoof van Gespesialiseerde Lenings Produkte by Absa gesels oor watter tipe lenings beskikbaar is en hoe om aansoek te doen vir lenings.
1 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min