Die blokketting kan vir jou sê hoe vars die vis op jou bord is

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor hoe die blokketting werk en oor ander bedrywe wat ook uit dit kan baat.
1 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min