Markoorsig

Loading player...
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die wisselvallige markte, asook Naspers en Prosus wat op die voorvoet is vandag.
3 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min