Wat is die verskil tussen spaar en belê?

Loading player...
Marzél Swart, welvaartsbestuurder by PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor hoe jy kan spaar soos ‘n pessimis en belê soos ‘n optimis.
7 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min