Groen geleenthede bestaan in die mynboubedryf

Loading player...
Johan Coetzee, direkteur van metale en mynbou by DSS+ gesels oor sy toespraak by die mynbou-indaba, wat myne doen om hul eie krag op te wek en mynbou geleenthede vir Afrika.
8 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min