Verwagtinge vir wat in die parlementopeningsrede gesê gaan word

Loading player...
Prof Amanda Gouws en Hugo Pienaar van die Universiteit van Stellenbosch gesels oor hulle verwagtinge vir wat in die parlementopeningsrede gesê gaan word.
9 Feb 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min