Die vishulpbron, in die diepsee, word goed bestuur

Loading player...
Neville Brink, uitvoerende hoof van Oceana gesels oor Suid-Afrika se visserysektor wat op 'n stabiele koers is.
9 Feb 2023 6AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min