Attacq se aandeelprys spring in reaksie op Waterfall-transaksie

Loading player...
Jackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq gesels oor hoekom Attacq besluit het om 30% van hul vlagskipontwikkeling te verkoop.
13 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min