Wees versigtig waar jy belê

Loading player...
Gerhard Van Deventer, hoof van ondersoek by FSCA gesels oor die toename van onwettige skemas en gee advies oor hoe om jouself te beskerm.
14 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min