Kan die landboubedryf hom teen El Niño staal?

Loading player...
Cobus De Bruyn, hoof van Landbou by Nedbank gesels oor die kanse dat Suid-Afrika in 2023 deur die El Niño-verskynsel getref kan word.
15 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min