Die privaatsektor kán elektrisiteitdienste op plaaslike owerheidsvlak verbeter

Loading player...
Chris Bosch, uitvoerende hoof van Rural Maintenance gesels oor hoe hulle die ooreenkoms met die Mafube-munisipaliteit gesluit het en die dienste wat hulle lewer.
16 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min