Die staal- en ingeneurswese bedrywe verwag 'n droewige jaar

Loading player...
Tafadzwa Chibanguza, bedryfshoof van SEIFSA gesels oor die toestand van die staal- en ingeneurswese bedrywe in Suid-Afrika.
16 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min