Moenie verwag dat daar binnekort motors is wat hulself bestuur nie

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool gesels oor hoekom jy nie motors wat hulself bestuur binnekort op ons paaie moet verwag nie.
20 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min