Suid-Afrika produseer die meeste makadamia-neute in die wêreld

Loading player...
Lizel Pretorius, uitvoerende hoof van die makadamiabedryfsliggaam, SAMAC, gesels oor die makadamiabedryf in Suid-Afrika en die primêre gebruike van die neute.
21 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min