Sibanye-Stillwater kry 'n tiende kersie op die koek

Loading player...
Charl Keyter, finansiële hoof van Sibanye Stillwater gesels oor die groep se bedrywighede, resultate en hoe aandeelhouers na hierdie syfers moet kyk.
28 Feb 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min