Gryslys hou FNB nie te laat in die nag wakker nie

Loading player...
Jacques Celliers, uitvoerende hoof van FNB gesels oor hoe die FATF se besluit om Suid-Afrika op sy gryslys te plaas hulle bedrywighede raak.
2 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min