Onbetaalde skoolgeld word al hoe meer van ‘n probleem

Loading player...
Grant Heyman, bemarkingskoördineerder by National Debt Advisors (NDA) gesels oor hoe om onbetaalde skoolgeld te vermy.
3 Mar 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min