Shoprite betaal R560 miljoen in ses maande om beurtkrag te bekamp

Loading player...
Pieter Engelbrecht, uitvoerende hoof van Shoprite gesels oor die groep se resultate, beurtkrag en uitbreidingsplanne.
7 Mar 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min