Die Oos-Kaap wil damme voller kry deur indringerplante te verwyder

Loading player...
Rienette Colesky, uitvoerende hoof van die Gamtoos-besproeiingsraad gesels oor wat hierdie projek behels.
7 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min