Sakevertroue daal na sy laagste vlak in twee jaar

Loading player...
Ettienne Le Roux, hoofekonoom van Rand Merchant Bank gesels oor die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en RMB se indeks van sakevertroue.
8 Mar 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min