Steenkampskraalmyn bring dalk nuwe lewe na Vanrhynsdorp

Loading player...
Mitford Mundell, bestuurshoof van Steenkampskraal Rare Earths Mine gesels oor hoekom dit nou 'n goeie tyd is om die myn oop te maak.
13 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min