EPISODE 4 - 12 FEBRUARIE - Antieke tye se verstaan van geld
--:--
Dr. Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet gesels in hierdie episode oor die antieke tye se verstaan van geld. Hulle kyk na hoe geld gefunksioneer het in die konteks van die Bybel en veral die Nuwe Testament. Hulle deel ook ’n paar interessante feite vanuit die nuutste Bybelse navorsing en help gelowiges om vandag te kan nadink oor hul finansies.