'Negatiewe mense het nog nooit iets geskep nie'

Loading player...
Johan Holtzhausen, uitvoerende hoof van PSG Capital gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
16 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min