Wat raai die JCCI sy lede aan om Maandag te doen wanneer die EFF die land tot stilstand wil bring

Loading player...
Shawn Theunissen, president van Johannesburg se Kamer van Koophandel en Nywerheid (JCCI) gesels oor hulle raad aan besighede.
17 Mar 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min