Suid-Afrikaners hou op om vir lewensversekering te betaal

Loading player...
Hennie de Villiers, ondervoorsitter van die Vereniging vir Spaar en Beleggings (Asisa) gesels oor hoekom mense nie hul polisse betaal nie.
17 Mar 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min