Die EFF se protesaksie laat mens dink aan ‘n nat waslap

Loading player...
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor wat hierdie dag beteken vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.
20 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min