Vakansietoeriste uit die buiteland verdriedubbel

Loading player...
Corne Koch van Wesgro gesels oor waar die mense vandaan kom en of dit vir hulle goedkoper is om vakansie in Suid-Afrika te hou.
20 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min