Die GEPF verhoog pensioene met net 5,55%

Loading player...
Brian Karidza, hoof van Aktuariële & Voordele-administrasiedienste by die Staatspensioenfonds (GEPF) gesels oor die proses van hoe 'n verhoging bereken word en of lede gelukkig moet wees met die verhoging.
24 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min