Die regering en vakbonde skud blad oor 7,5%-verhoging

Loading player...
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die regering en vakbonde se skikking.
27 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min