Buitelanders raap Suid-Afrikaanse wynplase op

Loading player...
Rico Basson, besturende direkteur van Vinpro gesels oor buitelanders wat wynplase in Suid-Afrika koop.
28 Mar 2023 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min