Absa sê landbou is steeds 'n goeie besigheid

Loading player...
Marlene Louw, senior ekonoom by Absa AgriBusiness gesels oor landbou wat steeds ‘n goeie besegheid is.
29 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min