Seacom was die pionier vir ondersese breëband-kabels en het 'n kabelontploffing ingelei

Loading player...
Oliver Fortuin, uitvoerende hoof van SEACOM gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan.
30 Mar 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min